Here is some of our customer reviews and testimonials.

“I simply can’t stop reading these books. The stories take you back to an era in which respect for nature has been one of the most important priorities in man’s life…” Theresa Williams (Pretoria)

“Die stories in hierdie boeke is so ongelooflik dat sommige daarvan byna aan die onmoontlike grens. As dit nie was dat die name van die betrokkenes genoem word nie en ‘n mens daardeur die waarheid daarvan kan toets nie, sou die leser moeilik kon glo dat sommige beskrywings waar kon wees …” Pieter Steyn (Witbank)

“These books have opened a wide new world to those people who cannot afford the luxury of a holiday in a nature reserve where lion and elephant reign supreme…” John English (Phalaborwa)

“Ek moet ruiterlik erken dat ek verslaaf is aan die stories in hierdie boeke, net soos wat ek is aan die natuur. Die feit dat van die hoofrolspelers nie meer met ons is nie, verhoog die waarde daarvan aansienlik. Die blote gedagte aan moontlikheid dat hulle soveel van hierdie pragtige stories saam met hulle graf toe kon geneem het, maak ‘n mens nog meer dankbaar teenoor Jan Roderigues vir sy ywer om dit op skrif te plaas…” Trix van der Merwe (Bloemfontein)

“Noue ontkomings met leeus, olifante, luiperds, renosters en tientalle ander gevaarlike diere in die Laeveld en die Kalahari! Wat meer kan ‘n mens vra behalwe dat dit in Jan Roderigues se opwindende skryfstyl in een van sy boeke moet verskyn …” Junior Minnaar (Johannesburg)

“Amazing! That is the only way to describe these books published by Books from the Wild …” Greig Jones (Durban)

“These books have inspired me to become a game ranger after I have finished school. I have read the stories over and over again and simply can’t get enough of it. It won’t be long now before I start with my studies in nature conservation …” Graham Crooks (13) Cape Town